Jennifer Jones

Jennifer Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Phylis Lee Isley
Geboorte (1919-03-02)2 Maart 1919
Sterfte 17 Desember 2009 (op 90)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Robert Walker (actor, born 1940)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Jones (2 Maart 1919 – 17 Desember 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Song of Bernadette (1943), Since You Went Away (1944), Duel in the Sun (1946), en The Towering Inferno (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy